Waar vinnige, persoonlike en bekostigbare dienste die norm is.

Kontak Ons

Ons stap die ekstra myl…

Is jy moeg daarvoor om net ‘n nommer op ‘n lys te wees, waar persoonlike aandag min is? 

 

Die Cum Laude Media span glo daarin om goeie persoonlike verhoudings met ons kliënte te bou. Ons gee persoonlike aandag aan elke kliënt en stap die ekstra myl om die beste moontlike resultate vir ons kliënte te verseker. 

 

 

Opvoedkundige Dienste

‘n Goeie, soliede opvoeding is die fondasie waarop ‘n gesonde nasie gebou kan word. Ons verskaf ‘n wye verskeidenheid opvoedkundige inhoud vir jou tydskrif, pamflette, brosjures, artikels en meer. 

Bemarking en openbare betrekkinge

Maak nie saak of jy hulp benodig met die konseptualisering, implementering en/of bestuur van jou kommunikasiestrategie, ons kan jou help om te verseker jou boodskap land op die lippe en ore van jou teikenmark.

Taaldienste en Publikasie

Of dit kopie skryf, redigering, proeflees of vertalingswerk is wat jy benodig, ons kan help. Ons help ook kliënte om boeke – harde kopie of e-formaat – te publiseer. Ons fokus tans op kinderboeke, maar ander navrae is welkom.

Projekdienste

‘n Projek se sukses lê in die bestuur en uitvoer daarvan. Ons neem projek idees, konseptualiseer dit, werk die plan van aksie uit, voer daardie plan uit en maak seker die projek is suksesvol. 

CUM LAUDE MEDIA IN GETALLE 

0

Suksesvolle projekte 

0

Gelukkige kliënte

0

Persverklarings

0

Leerders bereik

Wiskundekompetisie

Laerskool (Gr. 6&7)

Wiskundekompetisie

Hoërskool (Gr. 10-12)

KLIËNTE

BLOG

KONTAK ONS 

E-POS

info@cumlaudemedia.com 

KONTAKNOMMERS

Tel: +27 72 802 0461

Faks: +27 86 720 3989