AANLYN VRAESTELLE VIR NOVEMBER 2024 EKSAMEN

Is jy onseker of jy goed genoeg voorbereid is vir die jaareindeksamen?

Hier is die perfekte oplossing! Hierdie aanlynvraestelle gee jou die geleentheid om die werk waaroor jy skryf te hersien. Nadat jy die vraestel beantwoord het, kry jy jou punt asook die memorandum. Werk deur die antwoorde en wanneer jy gereed is, voltooi weer die vraestel! Indien jy dan nie volpunte kry nie, kry jy weer ‘n geleentheid om die vraestel te voltooi. Jy kan die vraestel op jou tyd voltooi.

Hierdie vraestelle is uniek, want alle vrae het multikeuse antwoorde, wat jou reeds leiding gee om die korrekte antwoord te kies.

Die vraestelle is opgestel deur onderwysers met jarelange ervaring en steeds aktief in die klaskamer is.

Die fokus op die graad 4 – 7 vraestelle is Wiskunde (vraestel 1 & 2), maar vir graad 4 is daar ook die volgende vraestelle beskikbaar: Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis & Aardrykskunde) asook Fisiese Wetenskappe en Tegnologie.

Alle vraestelle is in Afrikaans en Engels beskikbaar.

Klik hier om op die vraestel van jou keuse teen slegs R50 te koop.

Vir enige navrae stuur ‘n e-pos na info@cumlaudemedia.com

2 thoughts on “AANLYN VRAESTELLE VIR NOVEMBER 2024 EKSAMEN

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *