Graad 11-en 12-leerders kan vanaf vandag inskryf vir Die Burger se Vakansieskole.
Vanjaar word vier skole aangebied:
Stellenbosch – Winterskool: 30 Junie – 4 Julie (HMS Bloemhof)
Port Elizabeth – Winterskool: 16 – 18 Julie (HS Framesby)
Port Elizabeth – Winter School (English classes for grade 12’s): 16 – 18 July (HS Framesby)
Stellenbosch – Lenteskool: 6 – 10 Oktober (HMS Bloemhof)
Opskud! Plekke is beperk. Laai jou inskrywingsvorm op die “downloads” bladsy af.
