Graad 6 & 7’s kan ook vanjaar deelneem aan ‘n laerskoolkompetisie vir syferslimleerders.
Registreer hier: ls.knowbrainer.org/reg
Graad 6 & 7’s kan ook vanjaar deelneem aan ‘n laerskoolkompetisie vir syferslimleerders.
Registreer hier: ls.knowbrainer.org/reg
Goeie dag. Ek het my seun klaar geregistreer. Kan julle asb vir hom n paar vorige vraestelle met antwoordstelle stuur sodat hy kan sien hoe dit gedoen moet word en wat van hom verwag word Groete Eleanor Reynecke
Daar is slegs ‘n oefenvraestel wat leerders kan voltooi sodra hulle geregistreer het en aanmeld op die platform.
Thank you for this chance to show my self
You are amazing