-
20 Mar
Reëls en regulasies: Wiskundekompetisie 2021
1) Enige leerder wat gedurende 2021 in graad 6 of 7 is, kan aan die Wiskundekompetisie vir laerskoolleerders 2021 deelneem. Vir die hoërskoolkompetisie kan enige leerder wat […]
READ MORE -
8 Mar
WISKUNDEKOMPETISIE 2020 – Reëls en Regulasies
Weens die COVID-19 pandemie en vlakke van inperking tans in Suid-Afrika is die kompetise asook kompetisiereëls vir vanjaar aangepas. 1) Enige leerder wat gedurende 2020 […]
READ MORE -
1 Aug
Wiskundekompetisie: Laerskool wenners 2019
Meer as 4 000 leerders het vanjaar vir die grootste nasionale aanlyn wiskundekompetisie in Afrikaans vir laer-en hoërskoolleerlinge, ingeskryf. Netwerk24, in samewerking met Die Burger, […]
READ MORE -
10 Mar
Wiskundekompetisie 2019 ook vir laerskoolleerdes
Graad 6 & 7’s kan ook vanjaar deelneem aan ‘n laerskoolkompetisie vir syferslimleerders. Registreer hier: ls.knowbrainer.org/reg
READ MORE -
28 Feb
Wiskundekompetisie 2019 – Reëls en regulasies
1) Enige leerder wat gedurende 2019 in graad 6 of 7 is, kan aan die Wiskundekompetisie vir laerskoolleerders 2019 deelneem. Vir die hoërskoolkompetisie kan enige leerder wat […]
READ MORE -
19 Jan
Wiskundekompetisie deelnemers behaal uitstekende uitslae
Ralph MacDougall (18), het uitgeblink in die matriekeindeksamen en het 100% behaal in Wiskunde. Hy was ook in 2018 die wenner van Die Burger/Volksblad/Beeld Wiskundekompetisie (in […]
READ MORE -
3 Aug
Top 3 wenners in Wiskundekompetisie aangekondig
Meer as 1 800 grade 10, 11 en 12 wiskundeleerders het vanjaar geregistreer vir die grootste Afrikaanse aanlyn-wiskundekompetisie wat ons land nog gesien het. Die uitdunronde […]
READ MORE -
18 Jun
Wiskundekompetisie 2018: registrasieproses
Tot en met Donderdag 19 Julie om 23:50, sal skole die kans gebied word om addisionele leerders vir die kompetisie te registreer. Stappe om te […]
READ MORE -
18 May
Nuwe datum vir 1ste ronde aanlyn-wiskundekompetisie 2018
GOEIE NUUS! Die datum vir vanjaar se eerste rondte van Die Burger, Beeld en Volksblad se Wiskundekompetisie, in samewerking met Netwerk24, word gefinaliseer: Dagboek solank VRYDAG […]
READ MORE -
4 May
AANDAG: Wiskundekompetisie 2018 uitgestel
Weens tegniese probleme, buite ons beheer, het ons die Wiskunde-kompetisie van 4 Mei 2018 uitgestel. Ons sal die nuwe dag en datum aan al die […]
READ MORE