AANDAG: Wiskundekompetisie 2018 uitgestel Posted on May 4, 2018January 7, 2019 by Cum Laude Media Weens tegniese probleme, buite ons beheer, het ons die Wiskunde-kompetisie van 4 Mei 2018 uitgestel. Ons sal die nuwe dag en datum aan al die deelnemende skole kommunikeer. Baie jammer vir enige ongerief.