Wiskundekompetisie 2018: registrasieproses

Tot en met Donderdag 19 Julie om 23:50, sal skole die kans gebied word om addisionele leerders vir die kompetisie te registreer.

Stappe om te registreer:

  1. Volg die registrasiekakel: knowbrainer.org/reg
  2. Vul die vorm in (let wel: slegs een gebruiker kan op ‘n slag geregistreer word).
  3. Baie belangrik: onderwysers moet nie hul eie inligting invoer wanneer hulle die leerders registreer nie en moet ook nie self op die stelsel ingeteken wees nie.
  4. Vul slegs die velde in en klik op “Skep nuwe rekening”.
  5. Die leerder sal dan ‘n e-pos ontvang met ‘n skakel (skakel) wat hulle dan moet volg om die registrasie te bevestig. Daarna sal hulle kan inteken en die proeflopie voltooi.Hierdie aanmeldbesonderhede moet ook gebruik word vir die uitdunronde. (Loer in “spam dopgehou” as die e-pos nie dadelik in die inboks verskyn nie).

Uitdun- en finale rondes:

20 Julie: Uitdunronde (14:30 – 15:30). Eksamentoestande geld by skole.

28 Julie: Finale rondte by Curro Durbanville (Wes-Kaap), Hoërskool Florida

(Gauteng) en Hoërskool Sentraal (Vrystaat).

Vir enige verdere navrae kontak ons ​​gerus by wiskunde@cumlaudemedia.com .

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *