Wiskundekompetisie: Laerskool wenners 2019

Meer as 4 000 leerders het vanjaar vir die grootste nasionale aanlyn wiskundekompetisie in Afrikaans vir laer-en hoërskoolleerlinge, ingeskryf.

Netwerk24, in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad asook Cum Laude Media het die kompetisie ook vanjaar na laerskole uitgebrei.

Op Saterdag 27 Julie 2019 het die Top20-provinsiale finaliste in beide die hoërskool- en laerskoolgroepe om meer as R150 000 in prysgeld meegeding!

Baie geluk aan die volgende laerskool wenners!

Nasionale plekke: Laerskool
1 Mia Grabe Laerskool Kenridge
2 Andries Jacobus Van der Walt Jim Fouche Primere Skool
3 Dylan Rodi Midstream College Primary
4 Dawid Adler Laerskool Jan van Riebeeck
5 Hein Langner Laerskool Jan Celliers
6 Jayden van Zuydam Eduplus Onafhanklike Skool
7 Cornel Swinfen Eduplus Onafhanklike Skool
8 Etienne Toerien Rondebosch Boys Preparatory School
9 Darius Barnard Laerskool P.A.M. Brink
10 Karo Bekker Laerskool Fairland
WES-KAAP wenners: Laerskool
1 Mia Grabe Laerskool Kenridge
2 Dawid Adler Laerskool Jan van Riebeeck
3 Etienne Toerien Rondebosch Boys Preparatory School
GAUTENG wenners: Laerskool
1 Dylan Rodi Midstream College Primary
2 Hein Langner Laerskool Jan Celliers
3 Darius Barnard Laerskool P.A.M. Brink
VRYSTAAT wenners: Laerskool
1 Andries Jacobus Van der Walt Jim Fouche Primere Skool
2 Jayden van Zuydam Eduplus Onafhanklike Skool
3 Cornel Swinfen Eduplus Onafhanklike Skool

Wes-Kaap finaliste:

Agter (van links): Mia Grabe (Laerskool Kenridge), Thornley Webber (Laerskool van Jan Riebeeck),  Etienne Toerien (Rondebosch), David Adler (Jan van Riebeeck) Jandre Wessels (Laerskool Gericke), Marize de Bruyne, (Laerskool Gene Louw), Alet Hitge (Laerskool Jan van Riebeeck).

Middel (van links): Anyke Nell (Laerskool Langebaanweg), Jana van Rooyen (Laerskool Jan van Riebeeck), Gerda du Toit (Laerskool Eikestad)  

Voor (van links): Zander Adlam (Victory Christian School), Heinrich Kok (Laerskool Gansbaai), Rigter van Zyl (Laerskool Robertson), Nalene Visser (Laerskool Hugo Rust), Philip Venter (Courtrai Primêr), Freddie Carstens (Laerskool Augsburg), Chris Smit (Courtrai Primêr) en Gabriel Telford (Laerskool Montagu).

Foto: Natalie Gabriels Photography

Vrystaat finaliste:

Voor (van links): JD van Zyl (Jim Fouche Primêre Skool), Mubarak Abubakari (Ficksburg Primêre Skool), Louis Veitch (Eduplus Onafhanklike Skool), Lindsey Neveling (Fichardtpark Primêre skool), Andries van der Walt (Jim Fouche Primêre Skool)

Tweede ry (van links): Jayden van Zuydam (Eduplus Onafhanklike Skool), Cornel Swinfen (Eduplus Onafhanklike Skool), Hloni Ntsane (Hoërskool Sandveld), Ruan Venter (Eduplus Onafhanklike Skool), Willie van Zyl (Welkom Volkskool)

Agterste ry (van links):  Christian Strydom (Jim Fouche Primêre Skool), Joshua van Heerden (Nelsdrif Primêre Skool), Megan Haward (Hoërskool Reitz), Chris Goosen (Grey College), Zanell Dorfling (Hoërskool Reitz)

Foto: Frikkie Kapp

Gauteng- finaliste:

Voor (van links, sittend):  Darius Barnard
(Laerskool P. A. M. Brink) en Aleah Breedt (Laerskool Garsfontein).
Voor staan:  Dylan Rodi (Midstream College Primer).

In die middel (van links, sittend): Pieter-Jacq du Toit (Laerskool Mooirivier),  Markus Zeelie (Laerskool Wierdapark) en Conrad Gill (Laerskool Wierdapark).

Agter (van links):  Hein Langner (Laerskool Jan Celliers),  Christian Nieuwoudt (Laerskool Jan Celliers),  Estian Jordaan (Laerskool Jan  Celliers), Ethan Bester (Laerskool Fontainebleau),  Mikayla Burgers (Laerskool Rooihuiskraal), Emile Kleynhans (Laerskool Unika),  Adriaan Mostert (Laerskool Fontainebleau),  Daniel Venter (Laerskool Jan Celliers), Didi Visser (Laerskool Jan Celliers),  Jadon McDonald (Laerskool Hennopspark)
en Hana Bhorat (Curro Secunda)

Foto: Alet Rademeyer

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *