Hier is die land se syferslimkoppe!
Meer as 4 000 leerders het vanjaar vir die grootste nasionale aanlyn wiskundekompetisie in Afrikaans vir hoërskoolleerlinge, ingeskryf. Netwerk24, in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad asook Cum Laude Media het die kompetisie ook vanjaar na laerskole uitgebrei. Hierdie naweek het die Top20-provinsiale finaliste in beide die hoërskool- en laerskoolgroepe om meer as R150 000 in prysgeld meegeding!
Baie geluk aan die volgende Hoërskool wenners!
Nasionale plekke: Hoërskool (Top 10) | ||
1. Adri | Wessels | Curro Durbanville |
2. Emil | Van Der Walt | Jan Van Riebeeck Hoërskool |
3. Danielle | Kleyn | Parel Vallei High School |
4. Jean | Weight | Curro Hermanus |
5. Annekin | Meyburgh | Bellville Hoërskool |
6. Johan | Du Toit | Piketberg Hoërskool |
7. Cobus | Smith | Overberg Hoërskool |
8. Nicholas | Sander | Stellenberg Hoërskool |
9. Kgaogelo | Bopape | Horizon International School |
10. Zea | De Bruyn | Reddam House Durbanville |
Wes-Kaap wenners: | ||
1. Adri | Wessels | Curro Durbanville |
2. Emil | Van Der Walt | Jan Van Riebeeck Hoërskool |
3. Danielle | Kleyn | Parel Vallei High School |
Gauteng wenners: | ||
1. Kgaogelo | Bopape | Horizon International School |
2. Aldo | Van Der Berg | Rustenburg Hoërskool |
3. AD | Kotze | Afrikaanse Hoër Seunskool |
Vrystaat wenners: | ||
1. Johnny | Muller | Wilgerivier Hoërskool |
2. Handre | Venter | Sentraal Hoërskool, Bloemfontein |
3. Alanis | Alvarez | Eunice Girls School Bloemfontein |
Wes-Kaap finaliste
Agter (van links): Cobus Smith (Hoërskool Overberg), Salmo Cilliers (Hoërskool Stellenbosch), Chris Langeveldt (Hoërskool Strand), Mia van Rensburg (HMS Bloemhof), Adri Wessels (Curro Durbanville), Jean Weight (Curro Hermanus), Hanse Barnard (Hoërskool Punt).
Voor (van links): Nicolas Sander (Hoërskool Stellenberg), Emil van der Walt (Hoërskool Jan van Riebeeck), Andre Toerien (Hoërskool Rondebosch), Danielle Kleyn (Hoërskool Parel Vallei), Kayla van Rensburg (Hoërskool Parel Vallei), Daniel Gouws (Hoërskool Hermanus), Johan du Toit (Hoërskool Piketberg), Emil Schnabel (Hoërskool Stellenberg).
Foto: Natalie Gabriels Photography
Vrystaat finaliste:
Voor (van links): Jeanine Louw (Jim Fouche Hoërskool), Michiel Kühn (Paul Roos Gimnasium – Michiel het slegs die finale ronde in Bloemfontein kom aflê weens ander verpligtinge), Handré Venter (Sentraal Hoërskool), Hanru du Toit(Hoërskool Sandveld), Megan Nel(Jim Fouche Hoërskool)
Tweede ry (van links): Diana Mouton (Wilgerivier), Alicia Cilliers (Sentraal Hoërskool), Anroné van Tonder (Witteberg), Helaine Louw (Sasolburg Hoërskool), Marisca Stander (Witteberg), Christine Rossouw (Jim Fouche Hoërskool), Chané Nel (Oranje Meisieskool)
Agterste ry (van links): Waldo Reinach (Grey Kollege), Talita Heyns(Oranje Meisieskool), Ettienne Botes (Sentraal Hoërskool), Dawid Cronjé (Durban-Noord Kollege), Johnny Muller (Wilgerivier), Ruan Joubert (Sentraal Hoërskool), Alanis Alvarez (Eunice Girls School)
Foto: Frikkie Kapp
Gauteng finaliste:
Voor (van links): Eljune Kemp (CVO Skool Zoutpansberg), Fransiska Ahrens CVO Zoutpansberg), Kgaogelo Bopape (Horizon International School), Ilze Bellingan (Menlopark Hoërskool), Mieka Mulder, Lebo Mathukwi (Florida Hoërskool).
Middel (van links): Raees Moosa (Horizon High School), Jon Damian Zylstra (Hoërskool Waterkloof), Michael Dreeckmeier (Hoërskool Waterkloof), Aldo van der Berg (Rustenburg Hoërskool), Neil van der Merwe (Hëerskool Waterkloof), David Grünewald (Hoërksool Linden), Zander Hanekom (Hoërskool Eldorainge), Willem Kurpershoek (Middelburg Hoërskool), Aniska Breedt (Nelspruit Hoërskool)
Agter (van links): Cassie Pelser (Hoërskool Waterkloof), Anton Steyn (Potchefstroom Gimnasium), Adriaan van Wyle Afrikaans Hoër Seunskool) en AD Kotze (Afrikaans Hoër Seunskool)
Foto: Alet Rademeyer