Die naweek (7 & 8 Junie 2019) was Solidariteit Helpende Hand Skoleondersteuningsentrum (SOS) –kongres by Laerskool Durbanville aangebied.
Die Burger het vanjaar weer onderwysers geborg om die kongres bygewoon. Die onderwysers is geïdenitifseer op grond van die prestasie wat skole in Wiskunde tydens die Matriekeindeksamen behaal het. Elke onderwyser het ook ’n geskenk van Die Burger ontvang.
Agter van links na regs staan Johan Koekemoer (Onderwysespesialis: Wiskunde van die SOS-kongres), Hanlie Horne (Paul Roos Gimnasium), Madelein Wessels (HJS Paarl), Lucette van Niekerk (Paul Roos Gimnasium), Barnard Steyn (Hoërskool Piketbergl), Pops Sadie (Paarl Boys High), Jade Davids (Delft Tegniese Skool), Anita Ockhuis (Bernadino Heights), Stephan Adams (Berandion Heights)
Voor (van links na regs): Esma Barnard (Hoërskool Vredendal), Michelle du Preez (Hoërskool Paarl Vallei), Sanet Hattingh (Hoërskool Stellenberg), Annatjie Viljoen (Hoërskool Stellenberg), Marlien Nel Müller (Hoërskool DF Malan), Stephanie Kruger (Hoërskool De Villiers Graaff), Jo-Mari Müller (Hoërskool DF Malan)
Om meer uit te vind oor die werk van die Solidariteit Helpende Hand Skoleondersteuningsentrum, gaan lees gerus hier.
Foto: Natalie Gabriels Photography/Cum Laude Media