Blitsbrein Junior 2020 finaliste bekend

Die aanlynnuusplatform, Netwerk24, in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad se  algemene kenniskompetisie: Blitsbrein Junior, kondig met trots vanjaar se finaliste aan! ʼn Rekordgetal deelnemers het vanjaar vir die onderskeie Algemene Kenniskompetisies ingeskryf. 669 graad 8 & 9-leerders het gepoog om te kyk wie die blitsigste brein het, terwyl 636 graad 10’& 11’s aan hulle kompetisie deelgeneem het. Hierdie deelnemers het op Vrydag 10 Julie die kans gehad om soveel moontlik van 100 algemene kennis vrae in 20 minute korrek te beantwoord.

 

Twee vraestelle, een vir graad 8 & 9’s en een vir graad 10 & 11’s het bestaan uit meerkeusevrae. Nou staan die finaliste die kans om op 15 Augustus aan die finaal deel te neem en weg te stap met ongelooflike prysgeld vir die leerder en sy skool!

 

Prysgeld sluit in:

*1ste plek: R10 000 (leerder) & R10 000 (skool)

*2de plek: R7 500 (leerder) & R7 500 (skool)

*3de plek: R5 000 (leerder) & R5 000 (skool)

Provinsiale wenners kry ook heerlike kontantpryse!

“Blitsbrein Junior bied ʼn wye verskeidenheid van algemene kennisvrae in ʼn tydsensitiewe omgewing. Die meerkeusevrae dek allerhande onderwerpe van nuus tot sport. Dis regtig ʼn lekker uitdaging om hoërskoolleerders se kennis te toets,” sê Anika Pieterse van Netwerk24. Sy voeg by dat die finaliste voorwaar hul staal gewys het in die uitdunronde en dat die finaal boeiend gaan wees.”

Hier volg die Top 60 finaliste in vanjaar se Blitsbrein Junior-kompetisie:

Wes-Kaap Graad 8 & 9:
Botha, Dale – Rondebosch Seunskool
du Plessis, Nicolaas – Hoërskool Charlie Hofmeyr
Hahn, Sebastian – Hoërskool Brackenfell
Karsten, Peet – Hoërskool Jan Van Riebeeck
Kotze, Mila – Bloemhof Hoër Meisieskool
Kruger, Henco – Hoërskool Piketberg
Oosthuizen, Juané – Hoërskool Nico Malan
Toerien, Etienne – Rondebosch Seunskool
van Wyk, Sophia – Bloemhof Hoër Meisieskool
Wagenstroom, Chrystan – Bloemhof Hoër Meisieskool

? Wes-Kaap Graad 10 & 11:
Botha, Chanré – Hoërskool Gimnasium Paarl
Botha, Samuel – Hoër Jongenskool Paarl
Cowley, Justin – Paul Roos Gimnasium
du Toit, Jan-Hendrik – Hoër Jongenskool Paarl
Du Toit, Joanie – Hoërskool Piketberg
Fourie, Liam – Hoërskool DF Malan
Ham, Mia – Bloemhof Meisieskool
Hattingh, Arnold – Hoërskool DF Malan
Janson, Kenneth – Hoër Jongenskool Paarl
Kunneke, Richard – Hoërskool Brandwag
Smith, Janike – Hoërskool DF Malan

? Gauteng Graad 8 & 9:
Basson, Ewan – Helpmekaar Kollege
Berry, Jayden – Hoërskool Eldoraigne
Coetzer, Marco – Hoërskool Waterkloof
De Wet, Sheliza – Hoërskool Menlopark
Du Plessis, Annalette – Afrikaanse Hoër Meisieskool
Erasmus, Lize – Hoërskool Waterkloof
Fourie, Janke – Hoërskool Waterkloof
Janse van Rensburg, Charl – Hoërskool Tuine
Markram, Josua – Afrikaanse Hoër Seunskool
Marx, Andre – Hoërskool Zwartkop

? Gauteng Graad 10 & 11:
de Bruin, Arno – Pretoria Hoër Seunskool
Du Toit, Joshuan – Afrikaanse Hoër Seunskool
Erasmus, Kristen – Hoërskool Waterkloof
Köhler, Mikail – Afrikaanse Hoër Seunskool
Mitchell, Jan-dré – Hoërskool Rustenburg
Nel, Markus – Afrikaanse Hoër Seunskool
Steyn, Corné – Helpmekaar Kollege
Van der Vyver, Rochelle – Hoërskool Waterkloof
van Jaarsveld, Anje – Helpmekaar Kollege
Wessels, Pedran – Pretoria Hoër Seunskool

Vrystaat Graad 8 & 9:
Bender, Susan – Hoërskool Bethlehem Voortrekker
Du Plessis, Elke – Eunice Meisieskool
Du Plessis, Jaco – Grey Kollege
Labuschagne, Leane – Afrikaanse Hoërskool Kroonstad
Oelofse, Marko – Hoërskool Jim Fouche
Serfontein, Annika – Afrikaanse Hoërskool Kroonstad
Strydom, Christian – Hoërskool Jim Fouche
van der Merwe, Luvé – Hoërskool Jim Fouche
van der Merwe, Marius – Hoërskool Sentraal
Wepener, Megan – Goudveld Hoër

? Vrystaat Graad 10 & 11:
Alvarez Aranda, Aron – Grey Kollege
de Jager, Xander – Hoërskool Jim Fouche
De Vos, Le Roux – Hoërskool Martin Oosthuizen
Dowling, Coenie – Hoërskool Wittteberg
Gouws, Fanie – Hoërskool Bultfontein
Heymans, Aluschka – Hoërskool Reitz
Kilian, Mahike – Hoërskool Jim Fouche
Litlhakanyane, Solomon – Hoërskool Jim Fouche
van der Merwe, Gian – Hoërskool Jim Fouche
van Heerden, Simon – Hoërskool Vryburg

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *