SKOLENUUSKOMPETISIE: KATEGORIEË
Inskrywings word ontvang vir kopie en inhoud geskep tussen 31 Augustus 2022 en 31 Augustus 2023.
KATEGORIE 1: GEDRUKTE SKOOLKOERANTE
1a. Beste gedrukte skoolkoerant
Prysgeld: R25 000 vir die skool
1b. Beste uitleg van ‘n gedrukte skoolkoerant
Prysgeld: R5 000 vir die skool
KATEGORIE 2: SKOLENUUS
2a. Beste nuusberig
Prysgeld: R5 000 vir die leerling
2b. Beste onderhoud
Prysgeld: R5 000 vir die leerling
2c. Beste feature/indiepte-artikel
Prysgeld: R5 000 vir die leerling
2d. Beste sportberig
Prysgeld: R5 000 vir die leerling
2e. Beste nuusfoto
Prysgeld: R5 000 vir die leerling
2f. Beste feature-foto
Prysgeld: R5000 vir die leerling
2g. Beste spotprent
Prysgeld: R5 000 vir die leerling
KATEGORIE 3: DIGITALE SKOLENUUS
3a. Beste digitale skoolkoerant (webtuiste)
Prysgeld: R30 000 vir die skool
3b. Beste Facebook-blad
Prysgeld: R10 000 vir die skool
3c. Beste gebruik van video
Prysgeld: R10 000 vir die skool
3d. Beste Instagram-blad
Prysgeld: R10 000 vir die skool
KATEGORIE 4: INNOVASIE: Nuusbriewe
Beste gebruik van digitale nuusbriewe (e-pos of digitale verspreiding – pdf) om skolenuusinhoud aan die gemeenskap te versprei. Skole moet ‘n minimum van drie nuusbriewe inskryf.
Prysgeld: R10 000 vir die skool; naaswenner: R5 000
KATEGORIE 1: GEDRUKTE SKOOLKOERANTE
1a. Beste gedrukte skoolkoerant
Skryf twee uitgawes van jou gedrukte skoolkoerant in vir hierdie kategorie.
- Inskrywings word ontvang vir kopie en inhoud geskep tussen 31 Augustus 2022 en 31 Augustus 2023.
- Die uitgawes moet volledig in PDF-formaat aangestuur word.
Kriteria:
Afdeling | TOTAAL: 100 |
Algehele indruk | Punt uit 20 |
Uitleg en kreatiwiteit | Punt uit 20 |
Taalgebruik | Punt uit 20 |
Nuussin, gehalte van inligting | Punt uit 10 |
Gehalte van skryfwerk | Punt uit 20 |
Gebruik van foto’s | Punt uit 10 |
1b. Beste uitleg van ‘n gedrukte skoolkoerant
Skryf twee uitgawes van jou gedrukte skoolkoerant in vir hierdie kategorie.
- Inskrywings word ontvang vir kopie en inhoud geskep tussen 31 Augustus 2022 en 31 Augustus 2023.
- Die uitgawes moet volledig in PDF-formaat aangestuur word.
Kriteria:
Afdeling | TOTAAL: 100 |
Algehele indruk | Punt uit 20 |
Gebruik van foto’s | Punt uit 20 |
Kreatiwiteit | Punt uit 20 |
Leesbaarheid | Punt uit 20 |
Bevat dit al die nodige elemente van ‘n koerant? | Punt uit 20 |
KATEGORIE 2: SKOLENUUS
2a. Beste nuusberig
Skryf ‘n nuusberig in wat in jou skool se koerant (digitaal of gedruk) verskyn het. Slegs een inskrywing per leerling.
- Inskrywings word ontvang vir kopie en inhoud geskep tussen 31 Augustus 2022 en 31 Augustus 2023.
- Die nuusberig moet in PDF-formaat ingestuur word.
Kriteria:
Afdeling | TOTAAL: 100 |
Algehele indruk | Punt uit 25 |
Skryfstyl | Punt uit 25 |
Taalgebruik | Punt uit 25 |
Nuuswaardigheid | Punt uit 25 |
KATEGORIE 2: SKOLENUUS
2b. Beste onderhoud
Skryf ‘n onderhoud in wat in jou skool se koerant (digitaal of gedruk) verskyn het. Slegs een inskrywing per leerling.
- Inskrywings word ontvang vir kopie en inhoud geskep tussen 31 Augustus 2022 en 31 Augustus 2023.
- Die onderhoud moet in PDF-formaat ingestuur word.
Kriteria:
Afdeling | TOTAAL: 100 |
Algehele indruk | Punt uit 25 |
Skryfstyl | Punt uit 25 |
Taalgebruik | Punt uit 25 |
Kreatiwiteit | Punt uit 25 |
2c. Beste feature/indiepte-artikel
Skryf ‘n feature of indiepte-artikel in wat in jou skool se skoolkoerant (digitaal of gedruk) verskyn het. Slegs een inskrywing per leerling.
- Inskrywings word ontvang vir kopie en inhoud geskep tussen 31 Augustus 2022 en 31 Augustus 2023.
- Die artikel moet in PDF-formaat ingestuur word.
Kriteria:
Afdeling | TOTAAL: 100 |
Algehele indruk | Punt uit 20 |
Skryfstyl | Punt uit 20 |
Taalgebruik | Punt uit 20 |
Nuuswaardigheid | Punt uit 20 |
Kreatiwiteit | Punt uit 20 |
2d. Beste sportberig
Skryf ‘n sportberig in wat in jou skool se skoolkoerant (digitaal of gedruk) verskyn het. Slegs een inskrywing per leerling.
- Inskrywings word ontvang vir kopie en inhoud geskep tussen 31 Augustus 2022 en 31 Augustus 2023.
- Die sportberig moet in PDF-formaat ingestuur word.
Kriteria:
Afdeling | TOTAAL: 100 |
Algehele indruk | Punt uit 25 |
Skryfstyl | Punt uit 25 |
Taalgebruik | Punt uit 25 |
Nuuswaardigheid | Punt uit 25 |
2e. Beste nuusfoto
Skryf ‘n nuusfoto in wat in jou skool se skoolkoerant (digitaal of gedruk) verskyn het. Slegs een inskrywing per leerling.
- Inskrywings word ontvang vir inhoud geskep tussen 31 Augustus 2022 en 31 Augustus 2023.
- Die foto moet digitaal in JPEG aangestuur word.
Kriteria:
Afdeling | TOTAAL: 100 |
Algehele indruk | Punt uit 25 |
Komposisie | Punt uit 25 |
Tegniek | Punt uit 25 |
Nuuswaardigheid | Punt uit 25 |
2f. Beste sportfoto
Skryf ‘n sportfoto in wat in jou skool se skoolkoerant (digitaal of gedruk) verskyn het. Slegs een inskrywing per leerling.
- Inskrywings word ontvang vir inhoud geskep tussen 31 Augustus 2022 en 31 Augustus 2023.
- Die foto moet digitaal in JPEG aangestuur word.
Kriteria:
Afdeling | TOTAAL: 100 |
Algehele indruk | Punt uit 25 |
Komposisie | Punt uit 25 |
Tegniek | Punt uit 25 |
Nuuswaardigheid | Punt uit 25 |
2g. Beste spotprent
Skryf ‘n spotfoto in wat in jou skool se skoolkoerant (digitaal of gedruk) verskyn het. Slegs een inskrywing per leerling.
- Inskrywings word ontvang vir inhoud geskep tussen 31 Augustus 2022 en 31 Augustus 2023.
- Die foto moet digitaal in JPEG aangestuur word.
Kriteria:
Afdeling | TOTAAL: 100 |
Algehele indruk | Punt uit 25 |
Tegniek | Punt uit 25 |
Humor | Punt uit 25 |
Nuuswaardigheid | Punt uit 25 |
KATEGORIE 3: DIGITALE SKOLENUUS
3a. Beste digitale skoolkoerant
Skryf ten minste twee uitgawes van jou digitale skoolkoerant in.
- Inskrywings word ontvang vir kopie en inhoud geskep tussen 31 Augustus 2022 en 31 Augustus 2023.
- Stuur ‘n skakel na die digitale weergawe van jou skoolkoerant saam met die inskrywing in.
Kriteria:
Afdeling | TOTAAL: 100 |
Algehele indruk | Punt uit 20 |
Gebruik van foto’s | Punt uit 20 |
Kreatiwiteit | Punt uit 20 |
Leesbaarheid | Punt uit 20 |
Gebruikersvriendelikheid | Punt uit 20 |
3b. Beste Facebook-blad
Skryf jou skool se Facebook-blad in.
- Die Facebook-blad sal beoordeel word vir alles wat geplaas is tot en met 9 September 2023 om 23:00.
- Stuur ‘n skakel na jou skool se Facebook-blad saam met die inskrywing in.
Kriteria:
Afdeling | TOTAAL: 100 |
Algehele indruk | Punt uit 20 |
Aantal followers | Punt uit 20 |
Kreatiewe gebruik van die platform | Punt uit 20 |
Gereelde gebruik van die platform | Punt uit 20 |
Gebruik van foto’s en multimedia op die platform, insluitende Facebook Live | Punt uit 20 |
3c. Beste gebruik van video
Skryf ’n nuus- of gebeurtenis-video in wat jou skoolkoerant op sosiale media (Facebook of Instagram) of op jul webtuiste gedeel het. Inskrywings word ontvang vir inhoud geskep tussen 31 Augustus 2022 en 9 September 2023.
- Die video moet in .mp4 of .mov gestuur word. Nie groter as 10 MB nie.
- As die video op sosiale media is, stuur die skakel met jou inskrywing.
- Bied ook ’n paragraaf met konteks oor die video saam met jou inskrywing.
Kriteria:
Afdeling | TOTAAL: 100 |
Algehele indruk | Punt uit 25 |
Komposisie | Punt uit 25 |
Tegniek | Punt uit 25 |
Nuuswaardigheid | Punt uit 25 |
3d. Beste Instagram-blad
Skryf jou skool se Instagram-blad in vir hierdie kategorie.
- Die Instagram-blad sal beoordeel word vir alles wat geplaas is tot en met 9 September 2023 om 23:00.
- Stuur ‘n skakel na jou skool se Instagram-blad saam met jou inskrywing.
Kriteria:
Afdeling | TOTAAL: 100 |
Algehele indruk | Punt uit 20 |
Aantal followers | Punt uit 20 |
Kreatiewe gebruik van die platform | Punt uit 20 |
Gereelde gebruik van die platform | Punt uit 20 |
Gebruik van Instagram Stories en IGTV | Punt uit 20 |
KATEGORIE 4: INNOVASIE: Nuusbriewe
Beste gebruik van digitale nuusbriewe (e-pos of digitale verspreiding – pdf) om skolenuusinhoud aan die gemeenskap te versprei. Skole moet ‘n minimum van drie nuusbriewe inskryf. Nuusbriewe moet as .pdf-dokumente ingeskryf word.
Tydreeks: 31 Augustus 2022 tot 9 September 2023
Afdeling | TOTAAL: 100 |
Algehele indruk en uitleg | Punt uit 20 |
Boodskap(pe) in die belang van skolegemeenskap | Punt uit 20 |
Kreatiewe gebruik van die medium/platform | Punt uit 20 |
Boodskap duidelik oorgedra deur die medium/platform | Punt uit 20 |
Innoverende gebruik van medium/platform | Punt uit 20 |