MENU
  • Wie is Ons
  • Kliente
  • Blog
  • Kontak

Uncategorized

  • 29 Jul

    Blitsbrein Junior 2020 finaliste bekend

    Die aanlynnuusplatform, Netwerk24, in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad se  algemene kenniskompetisie: Blitsbrein Junior, kondig met trots vanjaar se finaliste aan! ʼn Rekordgetal deelnemers het vanjaar […]

    READ MORE
  • 4 Jul

    Laerskool finaliste: Wiskundekompetisie 2020

    Baie geluk aan die volgende laerskoolleerders wat deurgedring het na die finale ronde van Die Burger, Volksblad, Beeld (in samewerking met Netwerk24) se Wiskundekompetisie 2020 […]

    READ MORE
  • 1 Aug

    Wiskundekompetisie 2019: Hoërskool wenners

    Hier is die land se syferslimkoppe! Meer as 4 000 leerders het vanjaar vir die grootste nasionale aanlyn wiskundekompetisie in Afrikaans vir hoërskoolleerlinge, ingeskryf.  Netwerk24, in samewerking met Die Burger, […]

    READ MORE
  • 5 Jun

    Blitsbrein (Reëls en regulasies)

    Blitsbrein Junior 2019: Algemene Kenniskompetisie vir Hoërskoolleerders Reëls en regulasies 1) Enige leerder wat gedurende 2019 in graad 8, 9, 10 of 11 is, kan aan […]

    READ MORE
  • 24 May

    Laerskool Wiskundekompetsie Finaliste 2019

    Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die finale ronde van die Laerskool Wiskundekompetisie. Ethan Bester Hein Langner Mikayla Burgers Emile Kleynhans […]

    READ MORE
  • 24 May

    Hoërskool finaliste vir Wiskundekompetisie 2019 bekend

    Baie geluk aan die volgende finaliste wat deurgedring het na die hoërskool finale ronde in vanjaar se Wiskundekompetisie.   Andi Qu Kgaogelo Bopape AD Kotze […]

    READ MORE
  • 3 May

    Uitslae van Laerskoolkompetisie

    Leerders wat deelgeneem het aan vandag se laerskool wiskundekompetsie kan vanaf 20:00 vanaand weer met hulle besonderhede aanmeld om hulle uitsale te kry. Uitslae sal […]

    READ MORE

© 2026 Cum Laude Media

Geskep deur Magdel Steyn Media