Klik op die onderstaande skakel om te registreer:
http://olympiad.memberbase.net/
Neem kennis: Die vraestel sal slegs in Afrikaans wees. Die kompetisie is slegs oop vir skole in die Wes-en Oos-Kaap wat deel is van Die Burger se lesersgebied.

Is die Kompetisie nie vir leerders van die Vrystaat ?
Vrystaat-leerders kan beslis inskryf.
Indien jy sukkel om die webwerf oop te maak, gebruik gerus die volgende skakels om te registreer:
Vir laerskool (gr.6&7’s): ls.knowbrainer.org/reg
Vir hoërskool (gr.10-12’s): hs.knowbrainer.org/reg
Goeie dag
Ons is in Gauteng en wil inskryf. Die link het egter ‘n error boodskap. Hoe skryf ons in?
Indien jy sukkel om die webwerf oop te maak, gebruik gerus die volgende skakels om te registreer:
Vir laerskool (gr.6&7’s): ls.knowbrainer.org/reg
Vir hoërskool (gr.10-12’s): hs.knowbrainer.org/reg
Ek wil net uitvind of die toets by ‘n spesefieke skool gaan plaasvind of is dit aanlyn?
Hoe gaan mens verhoed om nie ‘n rekenaar te gebruik nie?
Ek neem aan daar is baie woordsomme?
En is dit een vraestel vir Gr 6 en 7?
Dankie
Hallo Kerry
Die uitdunronde kan by elke skool afgelê word onder eksamentoestande. Ons vra dus die skole wat leerders inskryf om streng toesig te hou. Gevolglik is daar ook wengeld vir die skool op die spel indien een van die leerders in die Top3 eindig. Sien gerus die volledige reëls en regulasies https://www.cumlaudemedia.com/2019/02/28/wiskundekompetisie-2019-reels-en-regulasies/
Leerders wat deurdring na die finale ronde sal by een van die skole in Gauteng, Vrystaat of Wes-Kaap moet deelneem.
Die vraestel vir graad 6 & 7 is gekombineer en fokus hoofsaaklik op probleemoplossing. Die leerders wat registreer kry egter toegang tot ‘n “proeflopie” vraestel waartydens hulle bietjie kan oefen en kan sien op watter wyse die vrae gestel word.
Hoe registreer ek?
Vir die Laerskoolkompetisie kan jy die skakel gebruik: https://ls.knowbrainer.org/reg/
En vir die Hoërskool, hierdie skakel: https://hs.knowbrainer.org/reg/
Maak asb seker jy lees ook die reëls & regulasies hier https://www.cumlaudemedia.com/2019/02/28/wiskundekompetisie-2019-reels-en-regulasies/

Is die kompetisie oop vir Graad 8 leerlinge ?
Daar is vanjaar slegs twee kompetisies vir graad6&7’s en graad 10-12’s. Hopelik kan ons volgende jaar ook uitbrei na graad 8&9’s.
This site can’t be reachedCheck if there is a typo in olympiad.memberbase.net.
If spelling is correct, try running Windows Network Diagnostics.
DNS_PROBE_FINISHED_NXDOMAIN
Goeiemore, ons kry nie geregistreer nie asb
Hierdie is ‘n kompetisie wat in 2017 plaasgevind het.
wat as my skool nie op die lys is nie en hulle se dat daar iets verkeerd is
Hallo Joanne
Stuur asb ‘n e-pos met jou versoek na wiskunde@cumlaudemedia.com
Baie dankie!