11 thoughts on “Inskrywings is oop! Registreer jou leerders hier vir Die Burger wiskunde-kompetisie.

    1. Vrystaat-leerders kan beslis inskryf.
      Indien jy sukkel om die webwerf oop te maak, gebruik gerus die volgende skakels om te registreer:
      Vir laerskool (gr.6&7’s): ls.knowbrainer.org/reg
      Vir hoërskool (gr.10-12’s): hs.knowbrainer.org/reg

    1. Indien jy sukkel om die webwerf oop te maak, gebruik gerus die volgende skakels om te registreer:
      Vir laerskool (gr.6&7’s): ls.knowbrainer.org/reg
      Vir hoërskool (gr.10-12’s): hs.knowbrainer.org/reg

  1. Ek wil net uitvind of die toets by ‘n spesefieke skool gaan plaasvind of is dit aanlyn?
    Hoe gaan mens verhoed om nie ‘n rekenaar te gebruik nie?
    Ek neem aan daar is baie woordsomme?
    En is dit een vraestel vir Gr 6 en 7?
    Dankie

    1. Hallo Kerry
      Die uitdunronde kan by elke skool afgelê word onder eksamentoestande. Ons vra dus die skole wat leerders inskryf om streng toesig te hou. Gevolglik is daar ook wengeld vir die skool op die spel indien een van die leerders in die Top3 eindig. Sien gerus die volledige reëls en regulasies https://www.cumlaudemedia.com/2019/02/28/wiskundekompetisie-2019-reels-en-regulasies/
      Leerders wat deurdring na die finale ronde sal by een van die skole in Gauteng, Vrystaat of Wes-Kaap moet deelneem.
      Die vraestel vir graad 6 & 7 is gekombineer en fokus hoofsaaklik op probleemoplossing. Die leerders wat registreer kry egter toegang tot ‘n “proeflopie” vraestel waartydens hulle bietjie kan oefen en kan sien op watter wyse die vrae gestel word.

    1. Daar is vanjaar slegs twee kompetisies vir graad6&7’s en graad 10-12’s. Hopelik kan ons volgende jaar ook uitbrei na graad 8&9’s.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *