MENU
  • Wie is Ons
  • Kliente
  • Blog
  • Kontak

  • 20 Jul

    SKOLENUUS: Bepalings en voorwaardes 2023

    SKOLENUUSKOMPETISIE: BEPALINGS EN VOORWAARDES Die kompetisie word aangebied deur Netwerk24, ’n produk van 24.com/Afrikaans Nuus, ’n afdeling van Media24 Eiendoms Beperk, in samewerking met Die […]

    READ MORE
  • 20 Jul

    SKOLENUUS: Inskrywingsvorm 2023

    INSKRYWINGSVORM Stuur die voltooide inskrywingsvorm asook inskrywing na skolenuus@cumlaudemedia.com voor/op 15 September 2023 (17:00)   *KATEGORIE _______________________________________________________________________________   SKOOL ____________________________________________________________________________________   LEERLING SE KONTAKBESONDERHEDE:   […]

    READ MORE
  • 20 Jul

    SKOLENUUS: Kategorieë & kriteria 2023

    SKOLENUUSKOMPETISIE: KATEGORIEË Inskrywings word ontvang vir kopie en inhoud geskep tussen 31 Augustus 2022 en 31 Augustus 2023. KATEGORIE 1: GEDRUKTE SKOOLKOERANTE 1a. Beste gedrukte […]

    READ MORE
  • 20 Jul

    SKOLENUUS: Inskrywings nou oop 2023

    Het jou skool ’n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is op soek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika! En soos […]

    READ MORE
  • 10 Apr

    Reëls en regulasies vir 2023 se Wiskundekompetsie

    REËLS EN REGULASIES: WISKUNDEKOMPETISIE 2023 1) Enige leerder wat gedurende 2023 in graad 6 of 7 is, kan aan die Wiskundekompetisie vir laerskoolleerders 2023 deelneem. 2) […]

    READ MORE
  • 10 Apr

    Inskrywings vir 2023 Wiskundekompetsie NOU OOP!!

    Goeie nuus is dat inskrywings vir die GROOTSTE Afrikaanse aanlynwiskundekompetsie OOP is. Deelnemers kan nou hier inskryf. Inskrywings is GRATIS…waarvoor wag jy? Dis belangrik dat […]

    READ MORE
  • 23 Aug

    BLITSBREIN 2023 – Reëls en regulasies

    Blitsbrein Junior 2023: Algemene Kenniskompetisie vir Hoërskoolleerders Reëls en regulasies 1) Enige leerder wat gedurende 2023 in graad 8 – 12 is, kan aan die […]

    READ MORE
  • 10 May

    Wiskundekompetisie 2022 – Reëls en Regulasies

    1) Enige leerder wat gedurende 2022 in graad 6 of 7 is, kan aan die Wiskundekompetisie vir laerskoolleerders 2022 deelneem. Vir die hoërskoolkompetisie kan enige leerder wat […]

    READ MORE
  • 12 May

    SKOLENUUS 2022: Vrywaringsvorm

    VRYWARINGSVORM 2022 (Laai die vorm hier af  VRYWARINGSVORM 2022) Hiermee gee ek, as skoolhoof, toestemming dat hierdie inskrywing vir Netwerk24 se skolenuuskompetisie ingeskryf word. Ek […]

    READ MORE
  • 6 May

    NETWERK24 SKOLENUUS-KOMPETISIE: Reëls & Regulasies

    SKOLENUUSKOMPETISIE 2022: BEPALINGS EN VOORWAARDES (Jy kan die dokument ook hier aflaai.) Die kompetisie word aangebied deur Netwerk24, ’n produk van 24.com/Afrikaans Nuus, ’n afdeling […]

    READ MORE

© 2026 Cum Laude Media

Geskep deur Magdel Steyn Media