MENU
  • Wie is Ons
  • Kliente
  • Blog
  • Kontak

  • 14 Jun

    Bederf by SOS-kongres

    Die naweek (7 & 8 Junie 2019) was Solidariteit Helpende Hand Skoleondersteuningsentrum (SOS) –kongres by Laerskool Durbanville aangebied. Die Burger het vanjaar weer onderwysers geborg om […]

    READ MORE
  • 5 Jun

    Blitsbrein (Reëls en regulasies)

    Blitsbrein Junior 2019: Algemene Kenniskompetisie vir Hoërskoolleerders Reëls en regulasies 1) Enige leerder wat gedurende 2019 in graad 8, 9, 10 of 11 is, kan aan […]

    READ MORE
  • 24 May

    Laerskool Wiskundekompetsie Finaliste 2019

    Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die finale ronde van die Laerskool Wiskundekompetisie. Ethan Bester Hein Langner Mikayla Burgers Emile Kleynhans […]

    READ MORE
  • 24 May

    Hoërskool finaliste vir Wiskundekompetisie 2019 bekend

    Baie geluk aan die volgende finaliste wat deurgedring het na die hoërskool finale ronde in vanjaar se Wiskundekompetisie.   Andi Qu Kgaogelo Bopape AD Kotze […]

    READ MORE
  • 3 May

    Uitslae van Laerskoolkompetisie

    Leerders wat deelgeneem het aan vandag se laerskool wiskundekompetsie kan vanaf 20:00 vanaand weer met hulle besonderhede aanmeld om hulle uitsale te kry. Uitslae sal […]

    READ MORE
  • 10 Mar

    Wiskundekompetisie 2019 ook vir laerskoolleerdes

    Graad 6 & 7’s kan ook vanjaar deelneem aan ‘n laerskoolkompetisie vir syferslimleerders. Registreer hier: ls.knowbrainer.org/reg  

    READ MORE
  • 28 Feb

    Wiskundekompetisie 2019 – Reëls en regulasies

    1) Enige leerder wat gedurende 2019 in graad 6 of 7 is, kan aan die Wiskundekompetisie vir laerskoolleerders 2019 deelneem. Vir die hoërskoolkompetisie kan enige leerder wat […]

    READ MORE
  • 19 Jan

    Wiskundekompetisie deelnemers behaal uitstekende uitslae

    Ralph MacDougall (18), het uitgeblink in die matriekeindeksamen en het 100% behaal in Wiskunde. Hy was ook in 2018 die wenner van Die Burger/Volksblad/Beeld Wiskundekompetisie (in […]

    READ MORE
  • 3 Aug

    Top 3 wenners in Wiskundekompetisie aangekondig

    Meer as 1 800 grade 10, 11 en 12 wiskundeleerders het vanjaar geregistreer vir die grootste Afrikaanse aanlyn-wiskundekompetisie wat ons land nog gesien het. Die uitdunronde […]

    READ MORE
  • 18 Jun

    Wiskundekompetisie 2018: registrasieproses

    Tot en met Donderdag 19 Julie om 23:50, sal skole die kans gebied word om addisionele leerders vir die kompetisie te registreer. Stappe om te […]

    READ MORE

© 2026 Cum Laude Media

Geskep deur Magdel Steyn Media