MENU
  • Wie is Ons
  • Kliente
  • Blog
  • Kontak

  • 18 May

    Nuwe datum vir 1ste ronde aanlyn-wiskundekompetisie 2018

    GOEIE NUUS! Die datum vir vanjaar se eerste rondte van Die Burger, Beeld en Volksblad se Wiskundekompetisie, in samewerking met Netwerk24, word gefinaliseer: Dagboek solank VRYDAG […]

    READ MORE
  • 4 May

    AANDAG: Wiskundekompetisie 2018 uitgestel

    Weens tegniese probleme, buite ons beheer, het ons die Wiskunde-kompetisie van 4 Mei 2018 uitgestel. Ons sal die nuwe dag en datum aan al die […]

    READ MORE
  • 13 Apr

    Wiskundekompetisie 2018: Reëls en regulasies

    Wiskundekompetisie 2018 Reëls en regulasies 1) Enige leerder wat gedurende 2018 in graad 10, 11 van 12 is, kan aan die Wiskundekompetisie 2018 deelneem. 2) […]

    READ MORE
  • 22 Mar

    Die grootste aanlyn wiskunde kompetisie in Afrikaans is hier!

    Graad 10 tot 12 wiskunde leerders, berei voor vir die grootste aanlynwiskunde kompetisie in Afrikaans! Die koerante Die Burger , Beeld en Volksblad sal in samewerking met die aanlyn nuusdiens, Netwerk24 , byna R150 […]

    READ MORE
  • 22 Mar

    The largest online mathematics competition in Afrikaans is here!

    Grade 10 to 12 mathematics learners, prepare for the biggest online mathematics competition in Afrikaans! The newspapers Die Burger, Beeld and Volksblad will offer almost R150 000 in prize money […]

    READ MORE
  • 1 Jun

    Finaliste vir Die Burger Wiskunde-kompetsie

    Besoek ons Facebook-bladsy https://www.facebook.com/CumLaudeMedia/om te sien watter leerders het deurgedring na die finale van Die Burger Wiskunde-kompetisie. Baie geluk aan al die finaliste. Die finale vind […]

    READ MORE
  • 2 May

    Belangrike reëlings vir uitdunronde Vrydag 5 Mei

    Hiermee die finale reëlings vir Vrydag se kompetisie: 1) Maak asb. seker dat al die leerders wat u geregistreer en ingeskryf het ʼn bevestigende e-pos ontvang het. […]

    READ MORE
  • 23 Mar

    Inskrywings is oop! Registreer jou leerders hier vir Die Burger wiskunde-kompetisie.

    Klik op die onderstaande skakel om te registreer: http://olympiad.memberbase.net/ Neem kennis: Die vraestel sal slegs in Afrikaans wees. Die kompetisie is slegs oop vir skole in die Wes-en Oos-Kaap […]

    READ MORE
  • 17 Mar

    Groot prysgeld te wen in Die Burger Wiskunde-kompetise 2017

    Wiskunde as vak is van kritieke belang– vir elke leerling se loopbaan en ook vir ons land in sy geheel. Goeie wiskundepunte is immers ’n […]

    READ MORE
  • 15 Jul

    Lenteskool inskrywings nou oop!

    Inligtingstuk vir Lenteskool 2016 Die Burger-Lenteskool word vanjaar weer deur Cum Laude Media aangebied. Die Lenteskool vind plaas vanaf 3 – 7 Oktober by Hoërskool Brackenfell. Die […]

    READ MORE

© 2026 Cum Laude Media

Geskep deur Magdel Steyn Media