Cum Laude Media Blog
-
18
May
Nuwe datum vir 1ste ronde aanlyn-wiskundekompetisie 2018
GOEIE NUUS! Die datum vir vanjaar se eerste rondte van Die Burger, Beeld en Volksblad se Wiskundekompetisie, in samewerking met Netwerk24, word gefinaliseer: Dagboek solank VRYDAG […]
Lees Verder -
4
May
AANDAG: Wiskundekompetisie 2018 uitgestel
Weens tegniese probleme, buite ons beheer, het ons die Wiskunde-kompetisie van 4 Mei 2018 uitgestel. Ons sal die nuwe dag en datum aan al die […]
Lees Verder -
13
Apr
Wiskundekompetisie 2018: Reëls en regulasies
Wiskundekompetisie 2018 Reëls en regulasies 1) Enige leerder wat gedurende 2018 in graad 10, 11 van 12 is, kan aan die Wiskundekompetisie 2018 deelneem. 2) […]
Lees Verder -
22
Mar
Die grootste aanlyn wiskunde kompetisie in Afrikaans is hier!
Graad 10 tot 12 wiskunde leerders, berei voor vir die grootste aanlynwiskunde kompetisie in Afrikaans! Die koerante Die Burger , Beeld en Volksblad sal in samewerking met die aanlyn nuusdiens, Netwerk24 , byna R150 […]
Lees Verder -
22
Mar
The largest online mathematics competition in Afrikaans is here!
Grade 10 to 12 mathematics learners, prepare for the biggest online mathematics competition in Afrikaans! The newspapers Die Burger, Beeld and Volksblad will offer almost R150 000 in prize money […]
Lees Verder -
1
Jun
Finaliste vir Die Burger Wiskunde-kompetsie
Besoek ons Facebook-bladsy https://www.facebook.com/CumLaudeMedia/om te sien watter leerders het deurgedring na die finale van Die Burger Wiskunde-kompetisie. Baie geluk aan al die finaliste. Die finale vind […]
Lees Verder -
2
May
Belangrike reëlings vir uitdunronde Vrydag 5 Mei
Hiermee die finale reëlings vir Vrydag se kompetisie: 1) Maak asb. seker dat al die leerders wat u geregistreer en ingeskryf het ʼn bevestigende e-pos ontvang het. […]
Lees Verder -
23
Mar
Inskrywings is oop! Registreer jou leerders hier vir Die Burger wiskunde-kompetisie.
Klik op die onderstaande skakel om te registreer: http://olympiad.memberbase.net/ Neem kennis: Die vraestel sal slegs in Afrikaans wees. Die kompetisie is slegs oop vir skole in die Wes-en Oos-Kaap […]
Lees Verder -
17
Mar
Groot prysgeld te wen in Die Burger Wiskunde-kompetise 2017
Wiskunde as vak is van kritieke belang– vir elke leerling se loopbaan en ook vir ons land in sy geheel. Goeie wiskundepunte is immers ’n […]
Lees Verder -
15
Jul
Lenteskool inskrywings nou oop!
Inligtingstuk vir Lenteskool 2016 Die Burger-Lenteskool word vanjaar weer deur Cum Laude Media aangebied. Die Lenteskool vind plaas vanaf 3 – 7 Oktober by Hoërskool Brackenfell. Die […]
Lees Verder
